GOESCHE COUPANT^
mummm.
WEER EN WIND.
ZEELAND.
NUMMER 215.
TWEE BLADEN.
DINSDAG
12 SEPTEMBER 1933. EERSTE BLAD. 176e JAARGANG.
DIE WERKELIKE TOESTAND IN
SUID-AFRIKA.
Ds. S. H. N. Gorter.
Middelburg, 12-IX-'33. Maandag hoog
ste 1 u c h t temperatuur 24.3 °C; (76 °F);
laagste 13.7 °C (56 °F). Heden 9 h: 16.1
°C; 12 h: 21.3 °C. Geen regen of neer
slag. Hoogste barometerstand 770 mm;
laagste 765 mm.
M DDELBURGSCHE COURANT
Jfegblad Voor Middelburg, Goes en agent-
icbap Vlis3ingen 2.30, eider» 2.50 per
kwartaal VVeek-abonn. in Middelburg en
Goes 18 ct. p. w. Advertentiën 30 et. per
regel, Ingez. roededeelingen 60 ct. p. r.
Jjj contr. voor beide veel lager; tar. op aanvr.
Uitgeefster: Naamlooze Vennootschap „De Mïddeiburgscbs Courant"; Bureaux: Lange Sint Pieter^raat te Middelburg.
Telefoon: Redactie 269, Administratie 139. Postrekening no. 43255 Kantoor te GOES: Turfkade, telefoon 17.
Aangesloten bij het Bureau voor Publiciteitswaarde der Vereeniging de Nederlandsche Dagbladpers.
Familieberichten en dankbetuigingen S—s
regel» 2.10, elke r. m. 30 ct. Rubrint
„Kleine Advertentiën", ten hoogste 6 regale
k 75 ct. by vooruitbetaling Adv. ms!
„Brieven" of „Bevragen bureau dezer coo
rant" 10 ct. extra Bewysnommers 5 csst
DIE IDEAAL VIR WAT ONS STRY
door
Dr. H. D. VAN BROEKHUIZEN.
Gezant der Unie van Zuid-Airika bij het
Nederlandsche Hol.
Daar 's 'n nasie te lei
Daar 's 'n strijd te stry
Daar 's werk.
Die toestand in Suid-Afrika wordt in
'n artiekel in die Algemeen Handelsblad
van 31 Augustus deur die korrespon
den t aldaar bespreek. Ek wil graag aan
die lesend publiek van Nederland, wat
belangstel ir, Suid-Afrika, die werke-
like toestand duidelik maak, soos dit
vandag bestaan.
Die Nasionale party het op die Kon-
gres omtrent 15de Augustus, bygewoon
deur plm, 550 afgevaardigdes uit gans
Transvaal, met 12 teenstemme besluit
tot samesmelting met die Suid-Afri-
kaanse Party. Die besluit lui as volg:
„Aangesien (1) die koalisie-ooreen-
koms tussen die S.A.P. en N.P. goedge-
keur is deur die verskillende kongres-
se van die N.P. in Suid-Afrika, (2) die
afgelope algemene verkiesing aangetoon
het dat die volk van Suid-Afrika daar
mee akkoord gaan, (3 )die kongres van
mening is dat dit in die beste belang
van die volk van Suid-Afrika sal wees
om van die koalisie-ooreenkoms oor te
gaan lot samesmelting van twee poli
tieke partye, so besluit die kongres van
die Nasionale Party van Transvaal om
aan te neem en goed te keur die wens-
likheid van samesmelting van die S.A.P.
en die N.P. op die basis deur genl. Hert
zog uiteengesit in die koalisie-ooreen
koms, en daar (1) onder die oore.enkoms
geen voorsiening gemaak is in verband
met die verhouding tussen die twee
partye vir enige verdere verkiesings
nie; (2) 'n aantal takke van die twee
partye in verskillende dele van Trans
vaal reeds herenig het of tans besig is
met hereniging, onafhanklik van die
respektiewe partye as geheel, en (3) die
kongres meen dat dit wenslik is dat die
N.P. van Suid-Afrika eendragtiglik in
die saak moet optree, so besluit die
kongres verder: (a) dat die Federale
Raad van die N.P. versoek word om
die vraagstuk van samesmelting so spoe
dig moontlik te oorweeg; (b) dat, aan
gesien die saak een is van dringende
volksbelang vir geheel Suid-Afrika, die
Kongres besluit dat die nodige versoek
gerig sal word aan die Federale Raad
om, in terme van seksie (b) van sy kon-
stitusie so spoedig moontlik 'n Uniale
Kongres byeen te roep ten einde te be
raadslaag en te besluit oor die wens-
likheid of andersins van samesmelting
van S.A.P. en die N.P. en om ooreen-
komstig sy besluit aanbeveling te doen
aan die verskillende kongresse by hul
samekoms in die loop van die volgende
jaar; (c) dat ingeval deur die Uniale
Kongres besluit word tot die wenslik-
heid van samesmelting die Federale
Raad versoek word om onderhandelings
aan te knoop met die hoogste gesag van
die S.A.P, om samesmelting ooreenkom-
stig hiermee te bewerkstellig en om die
nodige stappe te doen om in oorleg met
die S.A.P, 'n voorlopige konstitusie op
te stel, onderhewig aan bekragtiging
deur die kongresse van die Nasionale
Party in die verskillende provinsies;
(d) dat die leier en onder-leiers van die
Transvaalse Party saam met die lede
van die Federale Raad van Transvaal
gemagtig word deur die Kongres om
namens die Transvaalse Party op te
tree in enige onderhandelings wat hier
uit mag spruit".
Die besluit is dus feitelik eenparig.
Op die kongres is daar één afgevaardig
de van elke andere Provinsie, (daar die
Nasionale Party) 'n Federale is en elke
provinsie eie konstitusie en eie Kon
gresse hou) wat die groete oorbring van
die suster provinsie. Afgevaardigde was
van die Kaap Provinsie Mnr. Erasmus
L.V., van die Oranje Vrystaat Mnr. P.
Wessels L.V., van Natal Mevr. Jansen.
Wij hebben gemeend het boven
staande belangrijke artikel niet in het
Nederlandsch te mogen „vertalen",
maar het m de taal van Zuid-Afrika, die
zonder veel moeite is te lezen en ka
rakteristiek is voor den geest, die in dit,
ons stamverwante volk leeft, onzen le
zers aan te bieden.
Mnr. Erasmus, sterke Malan onder
steuner, het nie oor saamsmelting ge
praat nie, in sy provinsie is 500 Na
sionale Takke. Mnr. Wessels, sterke
koalisie man, het gesê dat die tyd vir
fusie aangebreek het; die Oranje Vry
staat is geheel Nasionaal. Mevr. Jansen
van Natal, wat in die hele provinsie
slegs 26 Nasionale Takke het, en een
L.V., haar man, is sterk opponent aan
koalisie en samesmelting. Die Natalse
Kongres het egter met meerderheid van
stemme besluit vóór samesmelting. Dus
Transvaal, Oranje Vrystaat en Natal is
ten gunste van fusie.
As iemand die toestand in Suid-Afri
ka ken dan weet hy dat koalisie tot
stand gekom het onder voorwaardes uit-
gedruk in 7 kardinale punte wat insluit
die ideale en die levensbestaan van die
Hollands sprekende Afrikaner en die
Nasionale Party.
1. Handhawing van ons onafhankelik-
heid; 2. Gelyke regte van taal; 3. Die
vlag; 4. Ekonomiese depressie; 5. Natu
relle kwessie; 6. Hulp aan boere; 7.
Werkloosheidaanpak.
Daar was één voorwaarde b.v.: dat
die Naturelle kwessie nie in die Sitting
behandel sal word nie, maar die selekt
komté bly in funksie en sodra hulle
werk klaar is, kom die Naturelle wette
voor die Parlement, d.wis. segregasie.
Dus, die praat, dat Generaal Botha se
politiek van konsiliasie en prys gee van
beginsels, deur Gen. Hertzog oorgeneem
is, is nie alleen onwaar, maar tewens
vuige laster.
Vergeet nie dat daar in die Suid-Afri
kaanse party duisende Afrikaners is
wat net vir taal en onafhankelikheic
voel as die Nasionale party, wat net
gewag het op 'n brug om oor te kom en
die brug is nou daar. Nou kan die Afri
kaner en die gematigde Engelsman saam
werk om die groot vraagstukke op te
los.
Dat die Nasionale Party alleen so gre
tig is om saam te smelt is klinkklare on-
sin. Die Hoofdbestuur van die S.A.P. in
die Transvaal, het 'n paar dae na die
besluit van die Nasionale party kongres,
eenparig sonder één tegestem besluit vir
somesmelting.
Laat mij toe hier baie duidelik en on-
omwonde te verklaar dat die tyd toe
koalisie tot stand gekom het, die voor
naamste Sappe openlik God gedank het
vir die gebeurtenis.
Dat daar baie jingoes in Natal, Kaap
Provinsie en Transvaal is wat lang al
ontevreden is met die leiding van Gen,
Smuts is 'n feit. Hulle begeerte is om
van hom ontslae te raak omdat hy nie
genoeg jingoe is nie. Des te meer die
noodzaaklikheid van samesmelting van
die partye.
Dat die Engelse pers bijna algemeen
ten gunste is van samesmelting, is
waar, maar daar is enkele venynige op-
posisie blaaie onder leiding van Mnr.
Vere Stent, die vroeëre editeur van Pre
toria News, wat Generaal Smuts en die
leiers van die S.A.P. openlik beskuldig
van verraad en niks met koalisie of sa
mesmelting wil te doen hê nie.
Dat Generaal Hertzog en die leiers
van die Nasionale party, gewillig is, om
met Engelse Afrikaners wat Suid-Afri
ka hulle tuiste gemaak het, wat die reg
van die Afrikaners en die Afrikaans-
sprekende voel, wil saamwerk, is onge
twijfeld. En dat daar duisende Engels
sprekende Afrikaners is, wat vandaag
Afrikaans leer en hulle kinders Afri
kaans praat en dat hulle vir Afrika voel
as hulle tuiste, spreek boekdele, getuig
van 'n nuwe gees en maak die toekoms
van Suid-Afrika baie meer gunstig en
seker.
Die samesmelting van die twee par
tye as die tot stand kom, sal alleen
moontlik wees en tot stand kom onder
die volgende voorwaardes, so as duide
lik in die Voorstel staan wat aangeneem
is;
(a) die sewe punte van koalisie;
(b) die handhaving van die regte van
die twee seksies van die bevolking Af
rikaans en Engelssprekend;
(c) Die beginsels wat neergelê is in die
konstitusie van die Nasionale Party:
Godsdiens, onderwys, arbeid en natu
relle.
Die Afrikaanssprekende seuns en
dogters van Suid-Afrika is wakker en
sal wakker bly om die regte waarvoor
hulle gely en gastry het nie alleen as 'n
kosbaar pand te bewaar nie, maar ook
uit te brei en te bevestig, totdat Suid-
Afrika en die Afrikaner, Hollands- en
Engelssprekende, die ideaal bereik het,
wat hulle 'n ereplaats (wat hulle nou al
inneem) sal doen inneem onder die vol
kers van die aarde waar elke afstamme-
Het is veeleer het leed, dat de men-
schen in de diepte samenbrengt.
ling op kan trots wees. Daarvoor het die
Eerste Minister en ons volk gely en
gestry in die verlede en daarvoor sal ly
en stry in die toekoms.
Dat is die ideaal van die Afrikaner
wat Suid-Afrika lief het en dit getoon
het met woord en daad: dat ons vader
land sal wees die land waar Afrikaans
en Engels-sprekende Afrikaners saam-
woon, die een die ander se taal praat,
se geskiedenis respekteer, se helde eer,
werk vir die welvaart en vooruitgang
van Suid-Afrika en Suid-Afrika alleen.
Dit moet die uiteindelike posisie wees
van die blanke bevolking van Suid-Afri
ka, Ons kan nie anders; 1% miljoen
blanke inwoners omring van meer dan
6 miljoen swarte. Ons moet tot eendrag
en saamwerking kom, gebeur dit nie,
dan is die westerse beskawing in Suid-
Afrika gedoem. Ons sien wat in Asie
gebeur: die leuse word daar verkondig:
Asie vir die geel ras. Dieselfde word
ook alreeds in Afrika verspreid Afrika
vir die swart ras.
Die enigste doel van die Eerste Mi
nister en die leiers van die Afrikaanse
volk is alleen die eer van God en die
heil van volk en vaderland.
Daar 's 'n nasie te lei
Daar 's 'n Stryd te stry
Daar 's werk.
die Haag, September 1933.
DE HULDIGING DER KONINGIN.
Goede radio-ontvangst.
In Ned. Indië is de radiouitzending
van de huldiging der Koningin Zaterdag
middag goed overgekomen. De rede der
Koningin was woord voor woord duide
lijk verstaanbaar.
Ook volgens een telegram aan het
ministerie van defensie, bleek bij het
praaien van een 20-tal Nederlandsche
visschers, dat allen met veel enthusias-
me luisterden naar de uitzending dezer
huldiging. De rede kwam zeer mooi
door.
HET VERDRAG BETREFFENDE
IN- EN UITVOERVERBODEN
DOOR NEDERLAND.
Opzegging,
De minister van buitenlandsche za
ken heeft bij brief van 11 September ter
kennis van den secretaris-generaal van
den Volkenbond gebracht dat Neder
land op 30 Juni 1934 de verplichtingen
wenscht te beëindigen, voortvloeiende
uit het protocool van Parijs van 20 De
cember 1929, betreffende de inwerking
treding van het verdrag van 8 Novem
ber 1927 tot afschaffing van in- en uit
voerverboden en beperkingen en de
aanvullende overeenkomst van 11 Juli
1928, zulks overeenkomstig de bevoegd
heid in artikel 6 van genoemd protocol
toegekend.
Van de partijen bij dit protocol wa
ren na 30 Juni 1933 nog slechts Neder
land en Japan overgebleven. Onder de
ze omstandigheden wenscht de regee
ring gebruik te maken van de bevoegd
heid haar verplichtingen ingevolge dit
protocol na 30 Juni f934 niet langer te
bestendigen.
DE BOYCOT VAN
DUITSCHE GOEDEREN.
De president der Amsterdamsche
rechtbank deed uitspraak in het kort
geding tusschen het bestuur der Kon.
Ver. tot het houden van Jaarbeurzen in
Nederland en de heeren B. van Dam en
Nico Nathan, voorzitter en secretaris
van het algemeen comité tot verweer
tegen terreur en vervolging in Duitsch-
land, die door de Kon. Ver. gedagvaard
waren, hun actie, het verspreiden van
strooibiljetten en loopen met borden,
waarop wordt aangeraden geen Duit-
sche goederen te koopen, te staken, daar
eischeresse zich hierdoor benadeeld ge
voelt.
De president overwoog in zijn vonnis
dat de dagvaarding niet is te begrijpen,
welke handeling van gedaagde, eischeres
verboden wil zien. De eischeres heeft
het blijkbaar aan ons willen overlaten,
aldus de president, een verbod zoo
scherp te formuleeren, dat nagegaan
kan worden, wanneer van overtreding
daarvan sprake is. Reeds om deze re
den kunnen wij op het verzoek niet in
gaan. Indien bezoekers van het Jaar
beursgebouw last ondervinden door de
actie, zoo moet eischeres zich tot de
politie wenden, hetgeen zij zooals
bleek reeds had gedaan. Mitsdien
wees de president den eisch van de Kon,
Ver. af en veroordeelde eischeres in de
kosten van het geding, begroot op 50.
ORANJEFEESTEN TE DUISBURG.
Drieduizend Nederlanders
aanwezig.
Zaterdagmiddag j.l. zijn ongeveer drie
duizend Nederlanders uit het consulaats
ressort Duisburg tezamen gekomen op
de Königsplatz te Duisburg, allen met
oranje getooid. Met Nederlandsche vlag
gen en de vaandels van 24 Nederland
sche vereenigingen zijn de Nederlanders
in feestelijken optocht met muziek door
de straten der stad getrokken onder
groote belangstelling der burgers.
Op het feestterrein zijn de kinderen
onthaald. Generaal Zeeman uit Den
Haag heeft een rede gehouden. Er is
veel gezongen.
AMENDEMENTEN OP HET UNIFORM
VERBOD.
Vaandels en vlaggen in op
tochten.
De heer Westerman heeft op het
wetsontwerp inzake het uniformverbod
een amendement voorgesteld om ook
niet-opzichtige onderscheidings-teeke-
nen van revolutionnaire organisaties on
der de wet te brengen.
De heer Albarda om niet onder de
wet te doen vallen vlaggen, vaandels en
soortgelijke onderscheidingsteekenen van
politieke partijen medegedragen in op
tochten. De voorsteller zegt ter toelich
ting o.a.:
Aan een algemeene wettelijke rege
ling nopens optochten bestaat een be
hoefte. De optochten van staatkundige
partijen en daarmede verbonden ver
eenigingen, waarin vaandels en banieren
worden meegedragen, zijn geen nieuw
verschijnsel. De overheid oefent op zoo
danige optochten reeds ten volle toe
zicht uit. Voor.het houden van optoch
ten is vergunning van de burgemeesters
noodig die, wanneer zij ernstige redenen
hebben om ordeverstoring te verwach
ten, de vergunning kunnen weigeren of
het verleenen van de vergunning afhan
kelijk kunnen maken van zoodanige
voorwaarden als in het belang der open
bare orde noodig schijnen. Het is niet
gebleken, dat de burgemeesters hun ver
antwoordelijkheid te deze zoo licht en
zoo verkeerd opvatten, dat de wetgever
zou dienen in te grijpen.
Bij K. B. is benoemd tot voorzitter
van de Eerste Kamer gedurende de zit
ting, die zal aanvangen op den derden
Dinsdag in September de heer W. L,
baron de Vos van Steenwijk, lid van die
Kamer.
De tegenwoordige zitting der Sta
ten Generaal zal worden gesloten op
Zaterdag 16 Sept. 1933 des namiddags
drie uur.
Bij Kon. besluit is benoemd tot
burgemeester der gemeente A 1 p h e n
a. d. R ij n P. A. Colijn, met toekenning
van gelijktijdig eervol ontslag als bur
gemeester der gemeente Boskoop.
Gisterenavond werden de vorst
en vorstin Adolf van Bentheim voor
eenige dagen ten paleize Soestdijk als
gasten der Koningin-Moeder, ver
wacht.
In de Maandag te 's-G raven-
h a g e gehouden vergadering van den
Nederlandschen Kappersbond werd be
sloten aan de Regeering te verzoeken
maatregelen te nemen, dat:
a. de grenzen voor buitenlandsche
krachten worden gesloten;
b. er kome een wettelijke verplichting
tot het volgen van vakonderwijs en leer
lingregeling, en
c. dat het recht, zich te vestigen als
kapperspatroon primo afhankelijk wor
de gesteld van een staatsexamen en se-
cundo van het aantal inwoners in een
bepaalde gemeente.
Een aantal hoogleeraren van de
verschillende universiteiten heeft een
adres gezonden aan de Tweede Kamer
naar aanleiding van het wetsontwerp tot
beperking van het aantal buitenlandsche
hoogste barometerstand 773.5 mm te
Isafjord; laagste 753.6 mm te Vardoe.
Verwachting tot morgenavond:
Zwakke tot matige O. tot N. of N.W,
wind, toenemende bewolking, kans op
regen, of onweer in het Zuiden, iets koe
ler.
Zon op: 6 h 29; onder: 19 h 22. Licht
op: 19 h 52. Maan op: 21 h 47; onder:
16 h 15. N.M.: 19 September.
Hoog- en Laagwater te Vlissingea,
Westkapeiie is 28 min. en Domburg
23 min. vroeger: Veere 38 min. later
(S springtij).
September.
Hoogwater. Laagwatar
(Zomertijd.)
Di. 12 7.23 19.54 1.21 13.40
Wo. 13 8.30 21.15 2.15 14.51
Do. 14 9.52 22.42 3.35 16.20
Hoog- en Laagwater te Wemeldinge.
September.
Hoogwater. Laagwater
(Zomertijd.)
Di. 12 8.59 21.22 2.25 14.42
Wo. 13 10.00 22.39 3.19 15.48
Do. 14 11.23 24.09 4.35 17.16
studenten aan onze universiteiten. Zij
adviseeren het voorstel in den tegen-
woordigen vorm niét aan te nemen.
Zij zouden zich kunnen neerleggen bij
een regeling, waarbij den minister de
bevoegdheid werd gegeven voor bepaal
de faculteiten aan bepaalde universitei
ten en hoogescholen, gehoord de facul
teit of afdeeling der hoogeschool, den
toegang aan vreemdelingen voor een be
paalden termijn te ontzeggen.
B. en W. van Arnhem stellen
den Raad voor, ter dekking van een gat
van 160.000 in de begrooting voor
1934, in den loop van het komende jaar
het voorbereidend onderwijs af te schaf
fen, tot salarisverlaging over te gaan en
den schoolschoonmaak aan te besteden.
De door den burgemeester van
Oostvoorne aangewende pogingen
om de partijen in de landarbeiderssta
king aldaar tot elkander te brengen,
kunnen voorloopig als mislukt worden
beschouwd, Ofschoon ter zake de loon-
kwestie, beide partijen tevreden waren
gesteld en een oplossing was gevonden,
bleef de zaak hangen op eenige punten
van ondergeschikt belang. Aangezien de
boeren onder geen voorwaarde wen-
schen te confereeren met de organisatie
van landarbeiders, namen deze laatste
genoegen met een bespreking tusschen
drie afgevaardigden (geen bestuurders
der organisatie) van de stakers en eeni
ge afgevaardigden van de boeren, onder
leiding van den burgemeester. De werk
gevers weigerden echter deel te nemen
aan iedere bespreking, zoodat de sta
king onveranderd blijft voortduren.
De Oranjetrein heeft in drie
maanden tijds zijn rondreis door ons land
volbracht en is thans te Utrecht, waar
gisteren de laaste dag voor bezichtiging
was.
De trein blijft als een vaste organisa
tie bestaan. Het volgende jaar wordt
dan weer een reis door ons land onder
nomen.
GOEDKOOPE TREIN.
Dinsdag 19 September rijdt de laatste
goedkoope trein in dit seizoen van de
na te noemen stations aan de Zeeuw-
sche lijn naar Utrecht, Zeist, Rotterdam,
Den Haag, Scheveningen en Amster
dam. O.a. zij, die de opening der Kamers
in Den Haag willen bijwonen zullen
daarvan gebruik kunnen maken.
Men kan van nu af, voor zoover de
voorraad strekt kaartjes verkrijgen aan
de stations, Vlissingen, Middelburg,
Goes, Kapelle, Vlake, Krabbendijke,
Bergen op Zoom en Roosendaal.